Dom Boer se lag vir die dag:

1280×720-Cw-
Alles is tevergeefs
Talle skepe loop op die rotse by Kaap Madiba aan die kus van Barbaria. Barbaria se regering se Sjinese raadgewers sê dat die rampe deur die digte mis op die plek veroorsaak word en dat hulle ‘n ligtoring daar moet bou.
Hulle maak so en nadat die ligtoring voltooi is, staan Barbaria se president, Ramapokker, en sy agterryer, Daantjie Gryllidae, dit elke aand en bewonder. Die derde nag sak die mis weer dig toe en die sirene en mishoring skree onophoudelik.
“Hau,” sê Ramapokker vir Gryllidae, “die lig hy blink-blink, die saairen hy skrou-skrou, die klok hy dong-dong, die horing hy hô-hô, maar die mis hy bly maar aankom.”