Dom Boer se lag vir die dag:
Dit was ou trae Theuns se gewoonte om elke dag heeldag voor die beeldradio te sit en krieket kyk totdat die dokter gesê het hy het meer oefening nodig.
Nou kyk hy tennis.
Save my name, email, and website in this browser for the next time I comment.
Δ
Diens na smaak
Inhalige stedeling aan slagter: “Ek veronderstel jy het vleissnitte vir elkeen se sak?”
Slagter: “Ja, ons het.”
Inhalige stedeling: “Wat het jy vir ‘n platsak stedeling?”
Slagter: “Die koue skouer.”