Dom Boer se lag vir die dag

hoendwer
Kan deesdae dalk waar wees…
Landdros: “Hoe kan jy jou buurman beskuldig dat hy jou hoenders gesteel het net omdat sy hoenders swart en wit is? Dat jou buurman ‘n swart hen en ‘n wit hen het bewys tog nie dat hy skuldig is nie – ek het self wit en swart henne.”
Klaer: “Ja, dit is nie die eerste keer dat daar van my hoenders wegraak nie.”