Dom boer
Dom Boer se lag vir die dag:
Nonsensie Wat is groot en groen en skubberig en rooi aan die onderkant? - 'n Monster met luieruitslag.
Dom Boer se lag vir die dag:
Die moderne tyd... Kroegman: “Is jy seker jy is oud genoeg om te drink?” Meisietjie: “Ja!” Kroegman: Goed, goed. Wat sal dit wees?” Meisietjie: “Whithky en waties bliefie oom.”
Dom Boer se lag vir die dag:
Aanskou die wonder Twee boere staan net nadat ‘n mooi bui reën uitgesak het oor die heining en gesels. Gawie: “ Ai, dit is heerlik. Die droogte is verby. Die reën kom, die aarde word nat en alles begin weer lewe. Binnekort sal die mielies wuiwend in die wind[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Soos die spreekwoord sê... Wat laat my nou weer dink aan die storietjie waar dominee Goedehart vir Salie Sukkelaar teëkom waar hy jammerlik op die sypaadjie sit en huil? Dominee Goedehart: “En nou Broer? Waarom is jy so bewoë?” Salie Sukkelaar (snikkend): “Ag Dominee, ek spaar nou al tien[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Wees tog prakties Die winter is amper verby en die jongmanne daar agter die Goue Poorte raak kriewelrig omdat hulle die hele seisoen nog nie rugby gespeel het nie. Hulle stuur ‘n woordvoerder na Petrus: “Kan ons nie maar ‘n rugbyspan vorm en ‘n wedstryd speel nie?” Petrus: “Ja,[...]