Categories: GrappePublished On: 27th August 2018

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
29 words

bees snaaks

Die moderne tyd…

Kroegman: “Is jy seker jy is oud genoeg om te drink?”

Meisietjie: “Ja!”

Kroegman: Goed, goed. Wat sal dit wees?”

Meisietjie: “Whithky en waties bliefie oom.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Categories: JokesPublished On: 6th April 2016

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
62 words

bees snaaks

Affirmative logika?

Die huisvrou bel Madiba’s Shock-Shock BEE Electrical Shop: “Julle het belowe julle sou gister iemand gestuur het om my stukkende deurklokkie te kom regmaak, maar hier was nog niemand nie.”

Madiba’s se bestuurder: “Ons het iemand gestuur. Hy het die deurklokkie vier keer gelui, maar jy het nie oopgemaak nie en toe neem hy aan jy is nie tuis nie.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Go to Top