City Drilling
Daar’s water onder jou voete … en City Drilling kan daarby uitkom
Water is lewe vir mens, plant en dier, sê die oumense nog altyd. Maar daar is water en water – wat mens, dier en plant nodig het, is skoon, onbesoedelde, vars, bekostigbare water sonder waterbeperkings. En dit is net hier waar City Drilling boorgate die lewensbron in jou hande[...]
City Drilling baan die weg na vars water!
Kyk na jou agterplaas. Lyk dit droog en kaal? Stel jou voor daar is dalk ’n fontein van vars water net onder die oppervlak! Met City Drilling se boorgatboormasjiene kan ons daardie droom ’n werklikheid maak. Wie is City Drilling? City Drilling is ’n maatskappy wat spesialiseer in boorgatboorwerk[...]