boorgatwater
Daar’s water onder jou voete … en City Drilling kan daarby uitkom
Water is lewe vir mens, plant en dier, sê die oumense nog altyd. Maar daar is water en water – wat mens, dier en plant nodig het, is skoon, onbesoedelde, vars, bekostigbare water sonder waterbeperkings. En dit is net hier waar City Drilling boorgate die lewensbron in jou hande[...]