Carbon Bee
VIDEO: Case IH Carbon Bee Tegnologie
Met Carbon Bee Tegnologie kan jy die regte dosis op die regte plek spuit vir gewasgesondheid en verhoogde opbrengs. Besoek Carbon Bee se webtuiste by https://carbonbee.fr/# asook CaseIH by https://www.caseih.com/en-za/southafrica/products vir meer inligting. https://youtu.be/388vYJobSko
Sien is glo! Carbon Bee is hier.
Deur die Carbon Bee sigspuitstelsel bied Case IH nou ’n na-verkope tegnologie-opsie wat die Patriot spuitreeks se vermoëns nog verder uitbou. Met ’n formidabele spuitstelsel soos AIM Command Flex 2 en die Raven Hawkeye II spuitstukbeheerstelsel op die Case IH Patriot-spuitreeks sou mens beswaarlik kon glo dat ’n verbetering[...]