sigspuitstelsel
Sien is glo! Carbon Bee is hier.
Deur die Carbon Bee sigspuitstelsel bied Case IH nou ’n na-verkope tegnologie-opsie wat die Patriot spuitreeks se vermoëns nog verder uitbou. Met ’n formidabele spuitstelsel soos AIM Command Flex 2 en die Raven Hawkeye II spuitstukbeheerstelsel op die Case IH Patriot-spuitreeks sou mens beswaarlik kon glo dat ’n verbetering[...]