VIDEO: Case IH Carbon Bee Tegnologie

Screenshot 2024-11-12 134328
Met Carbon Bee Tegnologie kan jy die regte dosis op die regte plek spuit vir gewasgesondheid en verhoogde opbrengs.
Besoek Carbon Bee se webtuiste by https://carbonbee.fr/# asook CaseIH by https://www.caseih.com/en-za/southafrica/products vir meer inligting.