Braford

SA Braford nasionale veiling is om die draai – merk noú jou kalender!

Genade, hierdie veiling beloof om een vir die boeke te wees! Al die belangrike inligting wat jy moet weet: Dit vind plaas op 8 Junie om 11:00, by Afridome in Parys. Hierdie beeste is groot, pragtig en die tipe genetika wat jy wíl hê! https://youtu.be/QYTleU-6lok Vir meer inligting,[...]

By Specialist Writer|22nd May 2024|Categories: Animal Management Videos, Videos|Tags: , , |

Thiele Estates hou suksesvol veiling

Thiele Estates het op 12 Julie hulle tweede produksieveiling gehou op die plaas Schikhoek, Paulpietersburg. 43 kopers het vir die veiling geregistreer. Die duurste Braford-bul is verkoop vir R92 500 aan Stapelberg Broers van Piet Retief. Die tweede duurste Braford-bul behaal R85 000 en is verkoop aan Kosie van[...]

By Benine Ackermann|17th July 2017|Categories: News|Tags: , , , |
0
Go to Top