bokhaarmark
Goeie begin vir bokhaarmark
Die sybokhaarmark het die winterverkoopseisoen op ‘n positiewe noot begin met die gemiddelde markaanwyser wat op R282,62/kg gesluit het. ‘n Totaal van 91 743 kg is aangebied met ‘n 98,0% verkoopspersentasie. Die Rand het met 4,2% verswak teenoor die Amerikaanse Dollar en het teen R14,15 verhandel. Die katalogus het[...]
Bokhaarmark sluit op ‘n hoё noot
Die bokhaarmark het in verkopersguns gesluit op die laaste veiling van die 2018 somer verkoopseisoen. Bokhaarpryse is opwaarts gedryf deur die swakker Rand tesame met gesonde kompetisie van al die kopershuise vir die top gehalte skeersels wat aangebied was. Die Rand het met 7,9% teenoor die Amerikaanse Dollar verswak[...]
Bokhaarmark onveranderd
Die sybokhaarmark het onveranderd gesluit op die voorlaaste veiling van die 2018 somer verkoopseisoen. Die mark was goed ondersteun deur die top gehalte Zegna en Miyuki skeersels, veral die kleinbokkiehaar, wat aangebied was. Hierdie skeersels het goeie kompetisie van al die kopershuise ontlok. Die Rand het met 0,4% teenoor[...]
Bokhaarmark styg
Die sybokhaarmark het positiewe resultate gelewer op die vyfde veiling van die 2018 somer verkoopseisoen ten spyte van die moeilike omstandighede wat tans heers in die bedryf. Pryse van jongbokhaar en grootbokhaar het goed presteer terwyl die gemiddelde pryse van kleinbokkiehaar onveranderd gesluit het op R398,01/kg. Die aanbieding het[...]
Bokhaarmark steeds sterk
Die sybokhaarmark het sy opwaartse neiging voortgesit op die vierde veiling van die 2018 somer verkoopseisoen, met die gemiddelde markaanwyser wat met 5,2% gestyg het, om op R269,25/kg te sluit. Die aanbieding het bestaan uit goeie gehalte sybokhaar en baie goeie gehalte individuele skeersels. Sterk kompetisie was ontvang van[...]