bokhaarpryse opwaarts
Bokhaarmark sluit op ‘n hoё noot
Die bokhaarmark het in verkopersguns gesluit op die laaste veiling van die 2018 somer verkoopseisoen. Bokhaarpryse is opwaarts gedryf deur die swakker Rand tesame met gesonde kompetisie van al die kopershuise vir die top gehalte skeersels wat aangebied was. Die Rand het met 7,9% teenoor die Amerikaanse Dollar verswak[...]