bokhaarmark

Bokhaarmark versterk

Die sybokhaarmark het goed presteer op die voorlaaste veiling van die winterverkoopseisoen 2018. Ten spyte van die sterker Rand het die gemiddelde markaanwyser met 1,5% gestyg om op R290,47/kg te sluit. Die Rand het teen R14,08 teen die Amerikaanse Dollar verhandel en R16,07 teen die Euro. Die Rand het[...]

By Specialist Writer|22nd November 2018|Categories: Nuus|Tags: , , |

Bokhaarmark onveranderd

Die sybokhaarmark het prysvlakke op die vyfde verkoop van die winterseisoen 2018 gehandhaaf met die gemiddelde markaanwyser wat slegs 1,0% teruggesak het om op R289,03/kg te sluit. Al die ouderdomsgroepe het relatief onveranderd gebly. Die Rand het teen R14,22 teenoor die Amerikaanse Dollar en R16,22 teenoor die Euro verhandel.[...]

By Specialist Writer|8th November 2018|Categories: Nuus|Tags: , , |

Bokhaarmark effe ligter

Die sybokhaarmark het goeie prysvlakke gehandhaaf, ten spyte van ‘n sterker Rand, met die gemiddelde markaanwyser wat slegs met 1,1% gedaal het om op R289,03/kg te sluit. Alhoewel gemiddelde pryse van jongbok- en grootbokhaar effe gedaal het, het die vraag na kleinbokkiehaar ferm gebly met ‘n marginale toename van[...]

By Specialist Writer|18th October 2018|Categories: Nuus|Tags: |

Sterker rand benadeel bokhaarmark

Die sterker Rand het aanleiding gegee tot ‘n 5,6% afname in die gemiddelde markaanwyser om op R292,27/kg te sluit. Alhoewel die aanbieding bestaan het uit 'n paar goeie individuele skeersels, het die totale aanbieding meer saad en laer skoonopbrengs persentasies bevat in vergelyking met die vorige veiling. Die Rand[...]

By Specialist Writer|26th September 2018|Categories: Nuus|Tags: , , |

Bokhaarmark trek voordeel uit swak rand

Die gemiddelde markaanwyser het 9,6% duurder gesluit op R309,76/kg in vergeleke met die vorige veiling van die 2018 winter verkoopseisoen. Pryse is opwaarts gedryf as gevolg van die baie swakker Rand, lae volumes in die waardeketting en volgehoue sterk vraag na sybokhaar. Die Rand het teen R15,29 teenoor die[...]

By Specialist Writer|5th September 2018|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top