bok
Karoo Skilderstoet: Klein begin, groot gewin
Tracey Michau het haar eerste 10 Kaapse skilderbokke 10 jaar gelede met geleende geld gekoop. Sy meen dit was die beste besluit wat sy nog geneem het, want vandag is haar Karoo Skilderstoet en kommersiële kudde in sulke groot aanvraag dat sy nouliks kan bybly om gehalte teeldiere aan[...]
Bokhaarmark sluit ligter met finale veiling
Op die laaste veiling van die winterverkoopseisoen het bokhaarpryse in kopersguns gesluit as gevolg van die sterker rand en beperkte kompetisie in die veilingslokaal. Die rand het met 2,9% teenoor die Amerikaanse Dollar versterk en teen R13,63 verhandel. Die gemiddelde markaanwyser het met 1,8% teruggesak en op R185,00/kg gesluit.[...]
Bokhaarmark aan kopersguns
Op die voorlaaste veiling van die winterverkoopseisoen het ‘n groter as normale aanbieding ietwat van ‘n demper op die verloop van die veiling geplaas. Groot volumes bokhaar was onverkoop verklaar wat gelei het tot ‘n 58% verkoopspersentasie in die veilingslokaal. Die rand het teen 3,9% teenoor die Amerikaanse Dollar[...]