boere

VL betreur Koffiefontein-skietery waarin boere, polisielid dood is

Vrystaat Landbou (VL) betreur die tragiese voorval waarin twee boere en ’n polisieman op 10 Januarie 2019 naby Koffiefontein dood en ’n ander polisieman gewond is. Hy betreur ook die soort optrede waar ’n boer verantwoordelik is vir die dood van ’n mede-boer, asook ’n polisiebeampte. Só sê Tommie[...]

By Specialist Writer|14th January 2019|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Boere sal nie toelaat dat hulle plase gesteel word nie

Boere in die Oos-Kaap is dit eens dat geen plase deur die regering se self-gewettigde diefstal sal plaasvind nie en berei hulle voor om met alles tot hulle beskikking hulle wetlike eiendom te beskerm. Johan Steyn, TLU-SA Oos-Kaap voorsitter, het die stelling gemaak na afloop van ’n e-konferensie vir[...]

By Specialist Writer|13th August 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , , |

VL vra vir spesiale eenheid ná dubbele plaasmoord in Van Stadensrus

Groter ingryping deur die regering is nodig én ’n spesiale eenheid van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) moet op die been gebring word om plaasmoorde nasionaal te ondersoek om te kyk of dit georganiseerd is of nie. Só sê Tommie Esterhuyse, Vise-president van Vrystaat Landbou (VL), ná ’n sinnelose dubbele[...]

By Specialist Writer|27th June 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , , |

Nuwe selfoontoepassing beskikbaar vir boere se veiligheid

Vrystaat Landbou (VL) het onlangs ’n nuwe veiligheidstoepassing met die naam Die Plaaswag aan sy lede, boere en die publiek bekend gestel. Volgens Gerhard Kriel, hoof uitvoerende beampte van VL, werk die toepassing of toep, waarvan VL ’n vennoot is, met ’n paniekknoppie en sal dit boere en die[...]

By Benine Ackermann|9th April 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , , , , |
0
Go to Top