boere

TLU SA hoopvol oor klein afname in plaasaanvalle en -moorde in Januarie

TLU SA hoop dat die afname in plaasaanvalle en -moorde gedurende Januarie 2020, in vergelyking met die statistiek van ‘n jaar gelede, vir die res van die jaar sal voortduur.  Volgens TLU SA se amptelike Insidente Register wat sedert 1990 bygehou word, was daar in Januarie 20 geregistreerde aanvalle[...]

By Specialist Writer|10th February 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Propvol dag vir boere ten spyte van die droogte

Die negatiewe gevolge van die droogte het nie vir Fraserburg en omliggende gebiede se boere ontmoedig om ‘n inligtingsdag by te woon nie, maar het hulle eerder gebaat en is gemotiveer deur relevante sprekers en interessante onderwerpe. Logan Subtak se inligtingsdag wat laasweek by die Fraserburg skougronde plaasgevind het,[...]

By Specialist Writer|6th November 2019|Categories: Nuus|Tags: , |

Boere benodig meer ondersteuning

Agri SA wil sy medelye met die naasbestaandes van Gezina Bruwer na ‘n plaasaanval betuig. Die boeregemeenskap in die Molopo- en Noordwes-provinsie is geskok deur die brutale moord op Gezina, vroeg Vrydagoggend, op hulle plaas in die Molopo-gebied. Die verdagtes het na die moord oor die grens na Botswana[...]

By Specialist Writer|4th February 2019|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top