begrotingsrede

Gewilde begroting sorg vir vrae

Die 2022 begrotingsrede is beslis ’n gewilde een en daar is belowende aspekte, maar vir TLU SA bly die uitdaging van enige plan die uitvoering.Die Minister van Finansies, Enoch Godongwana het gister 23 Februarie 2022 sy eerste volwaardige begrotingsrede gelewer. “Minister Godongwana sê al die regte dinge oor ekonomiese groei, belasting-aansporings[...]

By Specialist Writer|24th February 2022|Categories: Nuus|Tags: |

Doeltreffende besteding is belangriker as groter inkomste

Na aanleiding van gister se begrotingsrede is Saai skepties oor die klein begroting om grondeise te finaliseer. Tito Mboweni, minister van Finansies, het gister genoem dat R500-miljoen vir die finalisering hiervan begroot is. Volgens Theo de Jager, Saai se direksievoorsitter, is daar baie meer plase onder onafgehandelde grondeise in[...]

By Specialist Writer|28th February 2020|Categories: Nuus|Tags: , , |

2020 Nasionale Begrotingsrede – tyd vir daadwerklike optrede

Die minister van Finansies, Tito Mboweni, staar ‘n moeilike uitdaging in die gesig wanneer hy sy Nasionale Begrotingsrede op 26 Februarie gaan lewer. Hy sal bewys moet lewer dat hy tot fiskale konsolidasie verbind is in die konteks van ‘n omgewing wat gebuk gaan onder swak ekonomiese groei, beurtkrag[...]

By Specialist Writer|21st February 2020|Categories: Nuus|Tags: , , |

Agri SA verwelkom minister se voorneme om saam met georganiseerde landbou te werk

Agri SA is bemoedig deur die minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, Thoko Didiza, se begrotingsrede wat vandag in die Parlement gelewer is. Die president van Agri SA, Dan Kriek, het die toespraak bygewoon en het die fokus op vennootskappe, landbou-finansiering, die kommersialisering van swart boere en die[...]

By Specialist Writer|16th July 2019|Categories: Nuus|Tags: , |
0
0
Go to Top