begrotingsrede

2019 Nasionale Begrotingsrede – ’n geleentheid om na beste praktyk terug te keer

Agri SA sien uit na die minister van Finansies, Tito Mboweni, se eerste Nasionale Begrotingsrede. Die balans tussen regeringsinkomste (belastinginkomste) en uitgawes is die kern van die regering se begroting. Graderingsagentskappe en finansiële mark-rolspelers wil 'n verbintenis tot fiskale konsolidasie sien. Die fiskus is onder erge druk en 'n[...]

By Specialist Writer|19th February 2019|Categories: Nuus|Tags: , |

Die begrotingsrede: R6-miljard beskikbaar vir die droogte

“R6-miljard sal beskikbaar gemaak word in die 2018/19 finansiёle jaar vir droogteverligting,” het Malusi Gigaba, minister van Finansies, tydens die begrotingsrede gesȇ. Hy het ook genoem  dat die land deur droogte geteister word en dat dit baie druk op die watervoorsiening vir inwoners in Kaapstad plaas, daarom moet waterbesparing[...]

By Specialist Writer|22nd February 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Agri SA se verwagtinge van die 2018-begrotingsrede

Dit is só dat die jaarlikse nasionale begrotingsrede ‘n geleentheid in Suid-Afrika is waarvoor almal wag. Tesame met die positiewe veranderinge wat tans plaasvind in die politieke landskap, word daar verwag dat die Februarie 2018-begrotingsrede beslis aandag sal geniet – nie net van die besigheidsektor en individue binne Suid-Afrika[...]

By Specialist Writer|19th February 2018|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top