Agrrii Sa

2020 Nasionale Begrotingsrede – tyd vir daadwerklike optrede

Die minister van Finansies, Tito Mboweni, staar ‘n moeilike uitdaging in die gesig wanneer hy sy Nasionale Begrotingsrede op 26 Februarie gaan lewer. Hy sal bewys moet lewer dat hy tot fiskale konsolidasie verbind is in die konteks van ‘n omgewing wat gebuk gaan onder swak ekonomiese groei, beurtkrag[...]

By Specialist Writer|21st February 2020|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top