Astral

Astral en Eskom se skikkingsooreenkoms bekragtig

Astral Foods Limited (Astral), ‘n groot Suidelike-Afrika pluimveemaatskappy,  se aansoek om 'n interdik om te verhoed dat Eskom die krag sal afsny by die Lekwa plaaslike munisipaliteit in Standerton het eergister in die hof gedien. Die partye het vroeër ‘n skikkingsooreenkoms bereik wat bepaal Eskom nie meer die krag[...]

By Benine Ackermann|23rd February 2017|Categories: News|Tags: , , , |

Standerton se sakelui staan bankvas agter Astral oor Eskom

Veertig sake-ondernemings en organisasies het hulle steun toegesê aan Astral. Astral Foods Limited, ‘n groot Suidelike-Afrika pluimveemaatskappy, is besig met verskeie onderhandelinge en is in die proses met regstappe om te verseker dat die kragtoevoer na hulle Goldi- en Meadow Feeds-bedrywighede in Standerton nie onderbreek word nie. Eskom het[...]

By Benine Ackermann|7th February 2017|Categories: News|Tags: , , , , , |

11,5 miljoen hoenders kan vrek as Eskom Standerton se krag afsny

Astral Foods Limited, ‘n groot Suidelike-Afrika pluimveemaatskappy, het ‘n afskrif  van ‘n brief deur Eskom aan die Lekwa (Standerton) plaaslike munisipaliteit bekom. Volgens die brief gaan daar vanaf 23 Januarie geskeduleerde kragonderbrekings na die dorp wees as gevolg van uitstaande betalings aan Eskom. Die geskeduleerde afsnytye van die krag[...]

By Specialist Writer|17th January 2017|Categories: News|Tags: , , , , |

ASTRAL’s results adversely affected by the drought and record levels of poultry imports

Astral Foods Limited (Astral), a leading Southern African integrated poultry producer, reported its final results for the year ended 30 September 2016 today. “Last year we posted record results, however we have seen deterioration in profitability following the most challenging economic and trading conditions in the history of the[...]

By Specialist Writer|21st November 2016|Categories: News|Tags: , |

POULTRY MARKET CONDITIONS WORSE THAN ANTICIPATED

Astral Foods Limited (Astral), a leading Southern African integrated poultry producer, released a general operational update on poultry market conditions today. Chris Schutte, CEO of Astral, said: “The prospects contained in the interim results for the six months ended 31 March 2016, which we published on 16 May 2016,[...]

By Benine Ackermann|21st July 2016|Categories: News|Tags: , |
0
Go to Top