Algar
Algar maak veehantering kinderspeletjies
Algar Veehanteringstoerusting maak die beste produkte in die mark, dit is top gehalte en los elke veeboer se individuele kraalbehoeftes op. Algar se fokus is gerig om diere vining en doeltreffend te hanteer en om die werksgebied so veilig as moontlik te maak vir beide boer en dier. Veral[...]
Algar Veehanteringstoerusting
https://youtu.be/Ibzyk6TRseE
Algar maak dit maklik
Algar Veehanteringstoerusting is op die voorpunt in die mark met innoverende produkte van top gehalte, wat aan elke veeprodusent se individuele kraalbehoeftes voorsien. By Algar is dit vir ons belangrik dat boere gemaklik en veilig met hulle diere kan werk met so min as moontlik stres vir die hanteerder[...]
Algar-veehanteringstoerusting: Ontwerp deur die boer vir die boer
Niemand weet beter as die boer wat die boer se behoeftes en omstandighede is nie. Daarom is daar niemand beter as die boer om vir die boer oplossings te vind nie – ook ten opsigte van veehantering. Dit is hoekom boere so ingenome is met Algar se veehanteringstoerusting –[...]
Vee is belangrik vir Algar
Algar Veehantering vind vreugde daarin wanneer boere gemaklik met hulle vee kan werk. Carin Nortjé van Algar sê: “Vinnige, doeltreffende hantering van diere is waarop ons produk fokus, met klem op die veiligheid van die boer en sy diere.” Algar neem deel aan die virtuele NAMPO 2020 met die[...]