voermenger

Algar stel bekend: Klein, kragtige en kompakte voermenger

Aitsa! Dit is mos net die ding wat ek en my diere nodig het, het boere gesê toe hulle Algar se nuwe JAY-LORvoermenger by die onlangse KragDagekspo gesien het. Algar het vanjaar vir die tweede keer aan KragDag deelgeneem en hulle JAY-LOR-voermenger het uitgestaan tussen al die vernuftige werktuie[...]

By Bianca Henning|29th August 2022|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |

Voer jou vee vir sukses – met Rumax se rugsteun

Voer maak die verskil tussen sukses en mislukking in veeboerdery. Dit weet almal. Goeie voer verbeter produksie en verlaag die veeartsrekening. Die gehalte van die voermengsel moet ook konstant gehandhaaf word om die beste moontlike produksiesyfers te verseker. Om die voer se gehalte deurgaans dieselfde te hou, en die[...]

By Specialist Writer|21st April 2021|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , |
0
Go to Top