veehanteringstoerusting
Maak veewerk maklik: Bespaar tyd en geld met Algar se toerusting
Boere wat vee moet hanteer en diere wat hanteer moet word is ewe lief vir Algar se veehanteringstoerusting. Algar se toerusting is van die hoogste gehalte, is stewig, word van sterk staal gemaak, en is slim ontwerp om tyd, geld en moeite te bespaar en om diere veilig en[...]
Algar Veehanteringstoerusting
https://youtu.be/Ibzyk6TRseE
Sorteer en klas jou skape vinnig met Algar se toerusting
Dit is vir besoekers by skoue ’n fees om by Algar Veehanteringstoerusting te gaan aanklop, want hulle personeel is altyd vriendelik en weet presies wat die boer in elke aspek van sy boerdery benodig ... en die toerusting wat hulle vervaardig is interessant en nuttig. Algar was onlangs regoor[...]
Algar maak veewerk lekker
Van ver af sien jy die oranje en grys veehanteringstoerusting uitstaan by NAMPO. Algar is ՚n bekende naam in die veebedryf vir staatmaker, bekostigbare, sterk en doeltreffende toerusting. Dit is ook veilig vir jou diere. Met hierdie toerusting bespaar jy waardevolle tyd en duur arbeid. Algar se standplaas op[...]