Agrico-spilpunt
Agrico help Afrika se boere om meer uit hulle water te put
“Ons beplan om in Afrika, veral Zambië, uit te brei in ooreenstemming met die behoefte daar,” sê Alfred Andrag, bemarkingsdirekteur van Agrico SA. Agrico was vroeër in Zambië betrokke deur agente, maar het nou hulle eie tak daar oopgemaak. “Ons het besluit om dit te doen as gevolg van[...]
Agrico verf die Karoo groen
“As ’n kliënt my op ’n Saterdagaand om nege-uur bel, dan beantwoord ek my foon... en dit is dieselfde vlak van dienslewering wat ek van my verskaffers verwag,” sê Christo Rothman, geoktrooieerde rekenmeester van Johannesburg en Karooboer. Hy sê hy sal niemand onnodig pla nie, maar wanneer ’n spilpunt[...]