Afriforum
Kleuterskool verskaf water aan Vrystaat
Van groot tot klein is mense regoor die land besig om mekaar te help in die tydperk van droogte. Selfs ‘n kleuterskool in Pretoria het ingespring om water in te samel vir mense wat ‘n groot behoefte daaraan het.AfriForum sê dat hulle in samewerking met Cell C en Kleutergenot[...]
Droogtekrisis nog nie verby: Nog hulp gevra
Al hoe meer organisasies werk saam om droogtehulp aan boere te voorsien in die groot krisistydperk. AfriForum, Solidariteit, Helpende Hand en TLU SA het ook hulle planne bekend gemaak om die boere in die droogtetyd te help.AfriForum bedank nie net elke persoon wat al ’n bydrae gelewer het nie,[...]
Elke bietjie hulp is ‘n druppel in die droogte-emmer.
Die droogtekrisis is besig om geweldige afmetings aan te neem en alhoewel daar oor die naweek reën oor groot gedeeltes van die land geval het, kan landbou op sy knieë gedwing word as daar nie ingegryp word nie.Boere het self die leiding geneem met ‘n organisasie, Boere in Nood,[...]
TLU SA en AfriForum gaan nie die plaasmoordstryd gewonne gee nie.
Die stryd om die internasionale gemeenskap deeglik te laat verstaan dat plaasmoorde baie ernstig opgeneem moet word, is nie ‘n maklike een nie. Die regering se permanente verteenwoordiger by die VN het dadelik die kwessie as regse propaganda probeer afmaak toe TLU SA , Afriform, en die VF+ verlede[...]