2022
Sakeliga KragDag gaan jaar na jaar van krag tot krag
՚n Groot en geesdriftige toeloop van belangstellendes het weer vanjaar se KragDag-landbouskou naby Rayton, oos van Pretoria, gekenmerk. Die Sakeliga KragDag-ekspo se getal uitstallers het sedert verlede jaar met 23% gegroei, van 470 ondernemings tot 580 vanjaar. Net so het die bywoningsyfer met 47% gegroei van 21 000 tot[...]
Val Boeredag 2022 bereik nuwe hoogtes
Dit is goed en wel en selfs wonderlik om ՚n splinternuwe werktuig in glansende glorie voor jou te sien staan … maar geen fatsoenlike boer skaf ՚n ding aan net omdat hy mooi lyk of blink nie. Nee, die wyse boer kyk eerstens na die behoeftes van sy boerdery;[...]
2022 Isuzu D-Max: Nommer 7 uiteindelik hier
Isuzu-bakkieliefhebbers in Suid-Afrika moes lank wag, maar die sewende geslag van die gewilde D-Max, voorheen die KB, is uiteindelik plaaslik bekendgestel. Soos voorheen sal drie bakvorms beskikbaar wees, naamlik ՚n enkelkajuit, ’n anderhalfkajuit (“Extended Cab”) en ՚n dubbelkajuit. Die 2022-reeks word plaaslik met twee enjinkeuses beskikbaar gestel: ’n Heel[...]
Wolmark berig – 30 Maart 2022
Op die 27ste veiling van die 2021/2022 verkoop seisoen,was die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ)17µ18µ18,5µ19µ19,5µ20µ20,5µ21µ22µMark indikatorNie-RWS27500c +1.5%22700c -3.1%20600c -2.4%18500c +0.5%16600c +0.6%15300c -0.6%14700c +0.7%14000c -0.7%13800c 0.0%16250c -0.7%RWS Gesertifiseer28800c -3.1%25400c +1.5%23200c +3.4%21700c -1.8%19500c -4.1%17800c -2.8%16900c[...]
Aartappel SA kyk vorentoe met 2022-transformasiesimposium
Aartappel SA se Transformasiesimposium het vanjaar weer aartappelboere van heinde en ver genooi om te luister na die sake wat hulle op die hart lê. Belangrike rolspelers soos die Aartappelsertifiseringsdiens (Potato Certification Service), die Landbounavorsingsraad, saadverskaffers en verskeie borge het ook die geleentheid bygewoon. Bemarking, navorsing, inligting en transformasie;[...]