transformasiesimposium

Aartappel SA kyk vorentoe met 2022-transformasiesimposium

Aartappel SA se Transformasiesimposium het vanjaar weer aartappelboere van heinde en ver genooi om te luister na die sake wat hulle op die hart lĂȘ. Belangrike rolspelers soos die Aartappelsertifiseringsdiens (Potato Certification Service), die Landbounavorsingsraad, saadverskaffers en verskeie borge het ook die geleentheid bygewoon. Bemarking, navorsing, inligting en transformasie;[...]

By Maryna Steyn|18th March 2022|Categories: Gewasproduksie, Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top