Kies jou avontuur met Suzuki SA se ysterperde

20240517_075953
The Suzuki GSX-S1000GX, the bike everyone has always dreamed of.
Suzuki Suid-Afrika is ‘n handelsmerk wat bekend is vir hulle betroubare motors, ysterperde en bote.
Jaco Viviers van Suzuki SA kyk terug na ‘n suksesvolle NAMPO 2024: “Ons was baie besig by NAMPO en die weer was ongelooflik.”
Vir diegene wat vir Suzuki SA by NAMPO gemis het, is daar goeie nuus. Jaco nooi almal uit: “Ons het ‘n Suzuki-naweek in Hazyview van 6 tot 9 Junie 2024 vir alle Suzuki-liefhebbers om met hulle ysterperde te kom aansluit.”
Vir meer inligting oor die Suzuki-naweek kliek op die skakel hieronder: https://www.facebook.com/events/hotel…
Vir meer inligting kontak Suzuki by 086-151-1111, stuur ‘n e-pos na customercare@suzukiauto.co.za of besoek hul webwerf by https://www.suzukiauto.co.za/