motorbikes
Kies jou avontuur met Suzuki SA se ysterperde
Suzuki Suid-Afrika is 'n handelsmerk wat bekend is vir hulle betroubare motors, ysterperde en bote. Jaco Viviers van Suzuki SA kyk terug na 'n suksesvolle NAMPO 2024: "Ons was baie besig by NAMPO en die weer was ongelooflik." Vir diegene wat vir Suzuki SA by NAMPO gemis het, is[...]