Categories: Nuus, Vee en WildPublished On: 24th August 2018

Duurste SA Vleismerino-ram verkoop by veiling

By 0 min read
67 words

duurste sa vleismerino lam

Cobus van Coller (koper), Jan Mostert (afslaer) en Gerhard Hartman (verkoper).

Die duurste ram is verkoop by die Jaarlikse boeredag en klubveiling van Noord-Vrystaat SA Vleismerino-klub op 22 Augustus 2018 by die Kroon Boma naby Kroonstad.  Die ram is vir R20 000 verkoop.

Verkoper : Gerhard Hartman van Kroonstad

Koper van duurste ram: Cobus van Coller van Viljoenskroon

Gemiddelde prys van ramme: 31 ramme verkoop vir R 10833 gemiddeld

Afslaersfirma wat veiling gehou het: BKB Louwid van Kroonstad

Afslaer: Jan Mostert

Bron: SA Vleismerino

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0