SA Vleismerino
Duurste SA Vleismerino-ram verkoop by veiling
Die duurste ram is verkoop by die Jaarlikse boeredag en klubveiling van Noord-Vrystaat SA Vleismerino-klub op 22 Augustus 2018 by die Kroon Boma naby Kroonstad. Die ram is vir R20 000 verkoop. Verkoper : Gerhard Hartman van Kroonstad Koper van duurste ram: Cobus van Coller van Viljoenskroon Gemiddelde prys van[...]