Categories: GrappePublished On: 19th December 2018

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
28 words

funny-animal-01

Versigtig

Noodhulpinstrukteur: “Wat sal jy doen as jy jou arm op twee plekke gebreek het?”

Student: “Ek sal nooit weer na een van daardie plekke toe gaan nie.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Categories: JokesPublished On: 18th April 2016

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
35 words

funny-animal-01

Weet waarvan hy praat

Heinie: “Dit is nogal eienaardig hoe baie meisies deesdae nie wil trou nie.”

Hennie: “Hoe weet jy daar is so baie meisies wat nie wil trou nie?”

Heinie: “Ek het hulle gevra.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Go to Top