Dom Boer se lag vir die dag:

Funny Animals Pictures 8
Kolskoot!
Verbouereerde advokaat met sy eerste saak: “My arme kliënt… ek bedoel… U Edele, my arme kliënt… Wat ek eintlik wil sê is: My arme kliënt…”
Regter (simpatiek): “Toe maar, gaan gerus verder – tot hiertoe is die hof dit volkome met jou eens.”