Categories: GrappePublished On: 19th December 2018

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
15 words

funny-animal-scary-face-hd-wallpaper_5120x3200

Dendrologiese feit

Juffrou: “Wat groei aan ‘n palm?”

Dawie: “Vier vingers en ‘n duim.”

 

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Categories: JokesPublished On: 15th April 2016

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
56 words

funny-animal-scary-face-hd-wallpaper_5120x3200

O tog so voorbeeldig

Voortrekkertjie: “Wel, ek het sommer vroeg al my goeie daad vir die dag gedoen.”

Sy pa: “Mooi so. Wat was dit?”

Voortrekkertjie: “Ek het gesien hoe oom Heinie hardloop om die bus te probeer haal. Teen daardie pas sou hy nooit betyds gewees het nie en toe sit ek die Doberman op hom.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Go to Top