Categories: GrappePublished On: 25th October 2018

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
24 words

agrilag_1

Uittreksel uit die belastingbetaler se eerstehulpgids

As ‘n politikus ‘n kopwond het wat erg bloei, moet jy ‘n knelverband styf om sy nek opwen.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Categories: JokesPublished On: 14th April 2016

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
87 words

agrilag_1

Ernstige saak

Laat die nag stop ‘n verkeerskonstabel ‘n motoris en sê: “Meneer, besef jy dat jy sonder agterligte ry?”

Die motoris spring uit, hardloop na die agterkant van sy motor en gee ‘n klaende kreun. Daarna val hy op die grond neer, trek bosse hare uit sy kop en huil kliphard.

Die verkeerskonstabel sien dat sy geweeklaag eg is en kry hom jammer: “Ag toe maar, Meneer, dit is darem nie so erg nie.”

“Nie so erg nie?” snik die motoris. “Wat het van my woonwa geword?”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Go to Top