Categories: GrappePublished On: 24th July 2018

Dom Boer se lag vir die dag:

By 1 min read
118 words

Funny-Horse-Smile

Kry tog perspektief

Die verkeerskonstabel keer Hennie voor vir spoed.

Dawie: “Verskoon my Konstabel, maar kan ons asseblief duidelikheid oor een ding kry?: Ons woon op ‘n planeet wat, gemeet by die ewenaar, met ‘n snelheid van 1 670 kilometer per uur om sy eie as draai. Boonop wentel hierdie hele aarde met ‘n snelheid van 107 000 kilometer per uur om die son. Op sy beurt beweeg die son met planete en al teen 828 000 kilometer per uur in ‘n baan in die melkweg en die hele sonnestelsel spoed teen onbepaalbare miljoene kilometer per uur deur die onmeetlike ruimte. En nou wil jy my beboet oor ek 65 kilometer per uur gery het in ‘n gebied met ‘n snelheidsperk van 60 kilometer per uur?”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Categories: JokesPublished On: 31st March 2016

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
35 words

Funny-Horse-Smile

So is die lewe…

Mev Edison: “Nee Thomas, dis die middel van die nag en ek wil regtig nie hoor wat jy nou weer uitgevind het nie. Maak dood daardie verdomde lig en kom slaap.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Go to Top