Categories: GrappePublished On: 18th July 2018

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
40 words

agrilag_3

Altyd die prooi

Dom Boer sê sy swak prestasie op skool is deur die onderwysers se gemene halsstarrigheid veroorsaak. Hy sê hy het altyd al die regte antwoorde geken, maar die onderwysers het aangehou om die verkeerde vrae te vra.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Categories: JokesPublished On: 30th March 2016

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
24 words

agrilag_3

Moederlike raad

Die welvarende, aantreklike, talentvolle jongman se verjaarsdag kom nader.

Meisie: “Ma, wat gee ‘n mens vir ‘n man wat alles het?”

Ma: “Aanmoediging.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Go to Top