Dom Boer se lag vir die dag:
Die onverdunde waarheid
Lywige Lettie staan op die skaal en huil oor haar gewig.
Haar man probeer haar troos: “Ag toe maar, Skattie, dit is seker maar net iets wat jy geëet het.”
Save my name, email, and website in this browser for the next time I comment.
Δ
Kille logika
Gawie: “My papegaai lê vierkantige eiers.”
Dawie: “Eienaardig. Kan sy praat ook?”
Gawie: “Ja, maar net een woord.”
Dawie: “Wat is die woord?”
Gawie: “Eina!”