CNH se Raven presisie stuursitsteme help jou akkuraat boer – NAMPO 2024
CASE Raven Thumbnail
Die tegnologies gevorderde Raven stuursisteem van CNH Midde Ooste en Afrika bied Isobus, vernaderlike koers en veelvuldige produkte alles in een wêreldklas sisteem.
Besoekers aan die CASE IH stalletjie by NAMPO 2024 het onlangs die geleentheid gekry om die sisteem vir hulself van nader te bekyk.
Met akkurratheid van tot 1,5 cm is hierdie die sisteem wat jou boerdery voorentoe gaan vat.
Die Raven-sisteem kan op enige fabrikaat of ouderdom trekker en implement geïnstalleer word om die akuuratheid van jou toedienning te verhoog.
CNH Midde Ooste en Afrika se AFS-oplossings en RTK-netwerk help jou ook om nie net ‘n ogie op jou implemente te hou nie, maar ook by die naaste diensstasie uit te kom.
Om meer te leer van die groot verskeidenheid dienste wat die tegnologie bied besoek gerus www.caseih.com.