TRK Network
CNH se Raven presisie stuursitsteme help jou akkuraat boer – NAMPO 2024
https://youtu.be/G765FAS4h2o Die tegnologies gevorderde Raven stuursisteem van CNH Midde Ooste en Afrika bied Isobus, vernaderlike koers en veelvuldige produkte alles in een wêreldklas sisteem. Besoekers aan die CASE IH stalletjie by NAMPO 2024 het onlangs die geleentheid gekry om die sisteem vir hulself van nader te bekyk. Met[...]