Landboukalender
Majobe Merino’s spog met hulle 29ste produksieveiling: 15 Februarie 2023
Die sleutel tot ‘n suksesvolle skaapboerdery lê in die liefde vir jou boerdery en geloof in wat jy doen. Majobe Merino’s bestaan sedert 1998 en word behartig deur Johan, sy vrou Marie-Louise, sy seun Jos en sy vrou Stephani Hoffman. Die plaas Vlaklaagte is geleë in die hartjie van[...]
Lutzville skou 3-5 Augustus 2023
Lutzville-skou spog weer hierdie jaar met sy jaarlikse tentoonstelling. Kontak Rika Prins by 083 398 0899 of per e-pos by rika@cumax211.co.za of melanieagenbag2@gmail.com, vir meer inligting.
Val Boeredag 5 Julie 2023
Vir meer inligting besoek gerus hulle Facebook-blad by: https://www.facebook.com/valboeredag.watervalboerevereniging/
Royal-skou 26 Mei – 4 Junie 2023
Die Royal-skou spog weer vanjaar met ’n verskeidenheid van uitstallers, insluitend ‘n mengsel van kommersiële, nywerheids- en diensorganisasies. Kontak mnr. TD Strachan by 033 345 6274 of per e-pos admin@royalshow.co.za vir meer inligting.
NAMPO Bothaville 16-19 Mei 2023
Die grootste tentoonstelling van landboumasjinerie en vee. Die Nampo Oesdag is een van die grootste landbou-uitstallings onder private besit in die suidelike halfrond en vind jaarliks net buite Bothaville plaas. Kontak Wim Venter by 08600 47246 of per e-pos wim@grainsa.co.za, vir meer inligting.