Wiele
Ontmoet die Volkswagen Tayron 1.4 TSi Life DSG 7-sitplek
Volkswagen SA het laasjaar die langverwagte opvolger van die Tiguan Allspace plaaslik bekendgestel in drie modelweergawes. Ons het onlangs die voorreg gehad om die middelafwerkingsvlak Tayron LIFE met 7-sitplekke vir ‘n week te kon toetsbestuur. Al drie weergawes word toegerus met Volkswagen se beproefde 1.4 liter viersilinder turbo aangejaagde[...]
2025-oesjaar: Motor-uitskieters
Plaaslik het 2025 inderdaad ’n ryk oes gelewer van nuwe modelle met veral die aanbiedinge uit China wat met eerste oogopslag goeie waarde vir geld bied. Die eens gesogte handelsname van bekende vervaardigers uit Europa wat oor die jare heen uiters gewild was en slegs beskore vir die meer[...]
2025 Toyota Hilux Legend 55: ‘n Legende groet – lank lewe die LEGEND
Toyota het onlangs die LEGEND 55 model van sy topverkoper Hilux-bakkie reeks plaaslik bekendgestel. Hierdie spesiale model, gebou in Toyota se Prospecton aanleg buite Durban, sal seker dien as die laaste weergawe van die huidige generasie Hilux wat in 2016 plaaslik gebuig het, voor die heel nuwe Hilux in[...]
Ry lekker en veilig met Isuzu; só wys Morgan Isuzu Standerton by Val Boeredag
Wat ry die lekkerste op ‘n grondpad? ‘n Isuzu-bakkie. Daarom belê baie boere al jare lank in Isuzu-bakkies om hulle pad tot by die plaas veiliger, gerieflik en seepglad te maak. Morgan Isuzu Standerton was weer by vanjaar se Val Boeredag en het hulle verskeie opsies vir boere gewys[...]
2025 GWM P300 2.4TD 4×4 dubbelkajuit: ‘n Slim opsie
GWM Suid-Afrika het in Februarie vanjaar die nuwe P300 dubbelkajuitbakkie plaaslik bekendgestel. Dit dien as die opvolger vir die uitgaande P-reeks en is ook die kleiner weergawe van die meer gerekende P500 dubbelkajuitbakkie waarvan die luukse HEV model algeheel die gesogde SA Bakkie van die Jaar titel in 2024[...]