Voerproduksie en -hantering
Inttrac Trading se Orsi verslind alles wat moet verdwyn
Een van die groot voordele van skaarswildboer is dat ’n boer wat soveel waardevolle diere op sy grond het, heelwat meer geldelike beweegbaarheid het om sy plaas te verbeter. Die belangrikste en eerste stap waarna ’n volwaardige boer hunker, is natuurlik om sy veld se drakrag te verhoog, want[...]
Voermaak is ‘n plesier met Rumax
’n Soetlupiensaadjie is vol heilsame voedingstowwe wat ontsluit kan word wanneer dit in ’n voermengsel ingeroer en verpil word. Maar daarvoor moet die ronde glipperige pitjie vasgevat en oopgebreek kan word.
Boer baal en draai soja toe vir kuilvoer
Die nut en voortreflikhede van soja word wyd besing, maar nou kom nog ’n waardevolle aanwending van dié kontantgewas na vore: Gebaalde en gebergde soja as voortreflike veevoer.
Vernuftige voermenger: Net Rumax is beter as Rumax
Nadat Mike van Niekerk van Derby se vorige voermenger sy sesde verjaarsdag (nie uit nie) op die plaas gevier het, het hy besluit dit is nou genoeg; dit is tyd vir ’n nuwe menger. Toe ruil hy sy Rumax in op ’n nuwe Rumax!
Min tyd en te veel hooi op die vurk? Novacat het die antwoord
Skoon gesnyde hawer in netjiese windrye is al wat agterbly waar die Pottinger Novacat 3507T deurbeweeg het, sê Matthian Viljoen van Villiersdorp.