Voerproduksie en -hantering

Die slim platsnyer

Wanneer jy groot hoeveelhede hooi of kuilvoer vinnig en doeltreffend moet sny, is net die beste platsnyertegnologie goed genoeg – en dit is wat Massey Ferguson se selfaangedrewe WR 9760 jou bied. Dié platsnyer uit Amerika beskik oor talle tegnologieeerstes wat sorg vir groter presisie, gehalte, rygerief en brandstofekonomie, en ’n laer loopkoste.

By Specialist Writer|10th December 2014|Categories: Meganisasie, Voerproduksie en -hantering|
0
Go to Top