Voerproduksie en -hantering

Saag en benut bates beter

‘n Saagmeule kan jou op die pad na bewaringslandbou plaas. Die knellende droogte wat tans groot dele van die somerreënvalgebiede in Suidelike Afrika in sy greep het, laat die vraag opnuut ontstaan of bewaringslandbou nie dalk deel van die strategie moet wees om meer volhoubaar in waterskaars Afrika te[...]

By Specialist Writer|29th December 2015|Categories: Meganisasie, Voerproduksie en -hantering|

Só moet ‘n man mos baal! Met McHale en Jupidex aan jou kant

Geen taaier toets kan aan landbouwerktuie gestel word as Suid-Afrikaanse omstandighede nie. Boere hier is byvoorbeeld lekker avontuurlustig as dit by baalwerk kom en hulle verwag van hulle balers om by te hou – maak nie saak hoe moeilik die gewas is nie. McHale-balers is in Ierland vir die[...]

By Specialist Writer|17th December 2015|Categories: Meganisasie, Nuus, Voerproduksie en -hantering|Tags: |
0
Go to Top