Besproeiing

Agrico Hoë Spoed Dis: Dis nou al 8 meter wyd

Boerderygenot is om na ՚n werktuig te soek vir ՚n bepaalde taak, een op te spoor wat jou verwagtinge oortref, en dan boonop ondersteuning kry van ’n vervaardiger wat Suid-Afrikaanse boer se behoeftes verstaan. Agrico het hierdie driekuns vervolmaak met hulle HSD630 (Hoë Spoed Dis). Agrico het in 2017[...]

By Bianca Pretorius|3rd April 2023|Categories: Artikels, Besproeiing, Gewasproduksie|Tags: , , |

Reinke se sirkels van sukses in Pandamatenga, Botswana

Boerdery is die ene plesier in Botswana se Chobe-distrik, suid van die Zambezirivier. Dit is veilig en die regering bied uitstekende ondersteuning aan boere om verskeie geleenthede vir hulle oop te maak. Die meeste van Botswana se graansorghum (ongeveer 80%) word in die Pandamatenga-distrik geproduseer. Dit is ՚n droom[...]

By Bianca Pretorius|29th March 2023|Categories: Artikels, Besproeiing, Gewasproduksie|Tags: |

Reinke bou voort op ‘n kultuur van vooruitgang

Vooruitgang is onmoontlik sonder verandering Reinke is soveel meer as net 'n besproeiingsmaatskappy. Reinke het onlangs sy hoofkantoor verskuif na die hartjie van Potchefstroom; ՚n tuiste vir boere wat op besproeiing staatmaak. Met meer as genoeg onderdele, voorraad en volledige spilpunte wat onmiddellik beskikbaar is om opgerig te word,[...]

By Bianca Pretorius|26th January 2023|Categories: Artikels, Besproeiing|Tags: , , |

Reinke SA trek na Potchefstroom vir nog flinker diens

Die oprigting van ‘n besproeiing-stelsel kan uitdagend wees, maar flink diens en die blitsige beskikbaarheid van onderdele maak dit makliker. Reinke verstaan dit baie goed en daarom is die besluit geneem om die besproeiingsmaatskappy se hoofkantoor en onderdelepakhuis van Durban af na Potchefstroom te verskuif waar dit meer sentraal[...]

By Natasha Pansegrouw|4th October 2022|Categories: Artikels, Besproeiing|Tags: , , , , |
0
Go to Top