Categories: Artikels, Vee en WildPublished On: 15th September 2023

Bosvelder Studiegroep se Elite-veiling was ‘n reuse sukses

By 0 min read
71 words

IMG-20230906-WA0026

Duurste ram wat op die veiling verkoop is deur Inni-Bos Bosvelders.

Die Bosvelder Studiegroep het op 26 Augustus 2023 ‘n veiling te Bela Bela gehou. Die veiling is deur Vleissentraal Bosveld aangebied. 150 ooie en 25 ramme is op die veiling aangebied.

Die duurste ram van Inni-bos Bosvelders is verkoop vir R40 000 aan Abrie Nel en die duurste ooi van Hoffman Bosvelders is verkoop aan Inni-bos Bosvelders vir R15 500. Daar was 100% verkope op die veiling.

Hier is die veilinguitslae:

Hier is die Bosvelder Studiegroep se telers:

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0