Elite-veiling
Bosvelder Studiegroep se Elite-veiling was ‘n reuse sukses
Die Bosvelder Studiegroep het op 26 Augustus 2023 ‘n veiling te Bela Bela gehou. Die veiling is deur Vleissentraal Bosveld aangebied. 150 ooie en 25 ramme is op die veiling aangebied. Die duurste ram van Inni-bos Bosvelders is verkoop vir R40 000 aan Abrie Nel en die duurste ooi[...]