Bosvelder Studiegroep
Bosvelder Studiegroep se Elite-veiling was ‘n reuse sukses
Die Bosvelder Studiegroep het op 26 Augustus 2023 ‘n veiling te Bela Bela gehou. Die veiling is deur Vleissentraal Bosveld aangebied. 150 ooie en 25 ramme is op die veiling aangebied. Die duurste ram van Inni-bos Bosvelders is verkoop vir R40 000 aan Abrie Nel en die duurste ooi[...]
Inni-Bos Bosvelders: Gefokus op kwaliteit, genetika
Dit sit nie in enigeen se broek om die Bosveld te tem nie. Jy moet hare op jou tande en passie in jou hart hê om in uiterste temperature en uitdagende omstandighede skaap te boer. As jy egter die regte ras en genetika vir jou omgewing selekteer, dan het[...]